24 April 2022 - Paul Barnard - Opgestaan, Hedendaagse Ooggetuies

Thanks! Share it with your friends!

You disliked this video. Thanks for the feedback!


Added by miamigo
72 Views
Ons tema hierdie Sondag is: Opgestaan, Hedendaagse Ooggetuies

Ons digitale erediens sal Sondag, 24 April 2022 om 08:00 op YouTube en 07:00 op Facebook beskikbaar wees.

Boodskap: Paul Barnard
Skriflesing: Paul Barnard
Saam gestel deur Claude Furniss

Onthou jy is welkom om in die Tent die lewendige Informele diens te kyk indien die kerk te vol is.

Maak seker jy “SUBSCRIBE” op ons Youtube-kanaal en Facebook, sodat jy niks mis nie.
Category
STAVANGER
Commenting disabled.